Monday, November 22, 2010

what is it worth? n droom? n doelwit? of het jy al vergeet? is dit erens weg gebere tussen al die ander "ek wil eendag" wees? ...

daar word altyd gese ons moet drome volg en alles in ons klein vermoe probeer om teword wat jou hart na hinker. al maak ek my hart oop vir my drome staan verandwoordelikheid mos nou mooi groot in rooi ligte- soos n ding wat sy laaste bietjie energie probeer op gebruik voor hy uitbrand. of soos n sign voor n hoerhuis. buy one get one free. dis sad want lewe het so duur geword dat jy nie meer kan bekostig om tedroom nie.


Gaan jy wag vir die oulike growwe rock n roll droom of gaan jy die ouditeer pad vat in jou glas kantoor. gaan jy n ballerina stywe klap hare maak elke aand of gaan jy die blonde kop mediese geniaal word? n perd ruiter of n politikus? scrap that- daar is fokkol geld in politiek- net probleme.


ek wil graag in n smokey jazz club sing tot 1uur in die oggende en net geld nodig het wanneer EK dit nodig het- but it doesn't work that way. knyp jou oe toe so hard soos wat jy kan? het jy geteleport? nee. -EXACTLY!

die ding is- wanneer se jy genoeg is genoeg? die droom is nou verby? dis gemeng,gemors en net globaal( soos my spelling) deurmekaar.jou drome is soos n naweek langs n afrika sonsondergang - soms is jy so bevoorreg om dit tebeleef,maar jy moet altyd terug keer realiteit toe en na mense wat jy wil spoeg. dis deel van groot word en groot mens. but sometimes in between the spitting ,you have a moment of dream.

No comments:

Post a Comment